SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R931,000

Monthly Bond Repayment R8,984.35
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

RUIM 4 SLAAPKAMER WONING MET WOONSTEL IN JAN KEMPDORP

Plankvloere in die kamers...kaggel vir koue winters....hierdie woning gee sommer 'n plaasgevoel binne die dorp.

Hierdie netjiese, ruim en goed geleë woning MET woonstel is stapafstand van skole en die dorp. Met sy groot voorstoep wat belofte inhou vir vele kuiers, goed versorgde plankvloere wat ‘n gesellige atmosfeer skep asook ‘n heerlike kaggel vir koue wintersaande is hierdie verseker 'n moet kyk. Die woonvertrekke is ruim en die kombuis netjies en geteël . Die slaapkamers is besonders ruim met genoeg kaste. DIe kamers is heerlik sonnig in die winter. Die hoofslaapkamer het ‘n en suite badkamer en die aparte badkamer is heerlik ruim met bad en stortgeriewe. Die 4 de kamer kan as kantoor aangewend word en het nie kaste in nie. Die buitegeboue het volle potensiaal vir ‘n woonstel, tans bestaande uit kantoor met 2 de vertrek en badkamer. Die besonderse ruim waskamer kan as kombuis vir ‘n moontlike woonstel gebruik word.
‘n Verdere pluspunt is die boorgat en swembad wat in 'n goeie toestand is. Die afdak is groot genoeg vir tot 4 voertuie en die woning is netjies en veilig omhein. Die tuin is netjies versorg.

Maak hierdie woning jou tuiste. Bel my.
Kyk gerus deur ons fotos en maak ‘n afspraak vir besigtiging van hierdie lieflike eiendom.

Features

4
3
Interior
Bedrooms
4
Bathrooms
3
Kitchens
1
Reception Rooms
3
Studies
1
Exterior
Carports / Parkings
4
Pool
Yes
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Jan Kempdorp, Jan Kempdorp.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the 3%.Com Properties website is accurate and up to date, 3%.Com Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

8,984.35

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.