R960,000
Monthly Bond Repayment R9,584.44
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
5 Slaapkamer huis te Koop in Koppies
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop
2 Badkamers
ingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang
Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas
Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer
Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in
2 Buitekamers
2 Motorhuise
Dubbel afdak vir nog parkering
Groot erf
Groot kuierplek buite met ingeboude braai en swembad
Palisade Heining met toesluithek
Die hele huis beskik oor diefwering en veiligheidshekke
Prepaid krag

Features
Pets Allowed
No
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
3
Furnished
No
Exterior
Garages
2
Security
No
Parkings
1
Pool
Yes