Three for the price of one ! House, flatlet and open erf.
Lieflike 4 321 m2 grootte erf met 'n ruim en netjiese 3 slaapkamer woonhuis asook 'n 2 slaapkamer woonstel op sy eie toegespande erf en groot oop pypsteel erf .
Die lae onderhoud siersteen huis offer die volgende :
- 'n ruim sitkamer
- eetkamer wat aangrensend is
aan die kombuis
- Die kombuis is ruim met genoeg kaste en 'n groot spens.
- toilet met wasbak vir gaste by die leefareas
- die dubbelmotorhuis het ook veilige toegang direk in die huis.
Stap jy by die agterdeur uit is daar 'n groot onderdak stoep wat toegebou is met 'n muur vir heerlike kuiers en ook 'n waskamer.
- Die gang is wyd met meer as genoeg ingeboude kaste.
- Al 3 kamers is besonders ruim met ingeboude kaste en die hoofslaapkamer is ekstra groot met 'n en-suite badkamer (bad,wasbak en toilet)
- Daar nog 'n volledige badkamer met stort, bad, toilet en wasbak.
Die 2 slaapkamer woonstel het 'n dubbelmotorhuis en is oopplan met 'n badkamer (stort). Beide kamers het kaste in. Daai is ook 'n afdak voor die motorhuis met skadunet.
Links van die huis is 'die ingang na die oop erf. Die het hope potensiaal.
Ideaal vir ouers om naby kinders te bly of ekstra huurinkomste.
Nog 'n pluspunt is die boorgat.
Die lae onderhoud is verseker ook 'n pluspunt.
Moenie hierdie een mis nie !
Ons doen gratis pre-kwalifikasies en verleen hulp met die kry van Finansiering.
Skakel my vandag nog
Features
Interior
Exterior
Sizes
Get Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Jan Kempdorp, Jan Kempdorp.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the 3%.Com Properties website is accurate and up to date, 3%.Com Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.